Home >  Term: plurarisme
plurarisme

Verwys na 'n sosiale struktuur waarin vele klein groepe hulle unieke kultuur identiteit binne in ‘n breër kultuur behou. In 'n kuns konteks, verwys pluralisme na die laat 1960s en 1970s toe kuns, politiek en kultuur saamgesmelt het deurdat kunstenaar in 'n meer sosiale en politiese respons van kuns begin glo het. Die kuns historikus Rosalind Krauss het hierdie tydperk tipeer as gediversifiseerde, verdeeld en gegroepeerde. In teenstelling met die kuns van die laaste paar dekades, blyk dit dat die energie nie deur 'n enkele kanaal vloei waarvoor 'n sintetiese term, soos Abstrakte Ekspressionisme, of Minimalisme, gevind kan word nie. In weerwil van die idee van gesamentlike poging wat agter die blote idee van 'n kuns- 'beweging' werk, is 70s kuns trots op sy eie verspreiding.

0 0

Creator

  • Karin Stelzmann
  • (Cape Town, South Africa)

  •  (Bronze) 107 points
  • 100% positive feedback
© 2025 CSOFT International, Ltd.