Indikasie
In mediese terme, is 'n indikasie 'n grondige rede om 'n sekere toets, medikasie, prosedure of chirurgie te gebruik. Aanwysing of aanduiding (daar is nog geen indikasie van kanker nie).
2 (medies) Siekteaanwysing Die teenoorgestelde van indikasie is kontra-indikasie.
- Part of Speech: noun
- Industry/Domain: Biotechnology; Health care; Life Sciences; Medical
- Category: Diseases; Hospitals; Diseases; Herbal medicine
0
Creator
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)