Home >  Term: Smoor
Smoor

Metode van gaarmaak waar voedsel (normaalweg vleis, partykeer groente) in vet gebruineer word en dan in 'n styftoegemaakte houer geplaas word waarin dit vir 'n lang tyd gaar gemaak word. Hierdie tegniek help dat vleis baie sag word met ryk, sterk geure.

0 0

Creator

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2024 CSOFT International, Ltd.