Home >  Term: Asynsuur
Asynsuur

Word gevorm wanneer gewone bakterieë in die lug reageer met die alkohol teenwoordig in gefermenteerde oplossings soos wyn, bier of sider. Asynsuur is die bestanddeel wat asyn suur maak.

0 0

Creator

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2024 CSOFT International, Ltd.