Home > Term: Oordragbeheer-protokol (OBP)/Internet protokol (IP)
Oordragbeheer-protokol (OBP)/Internet protokol (IP)
Die kommunikasienetwerk-protokol wat bestaan uit die OBP wat die vervoerfunksies beheer en die IP wat die roetebepalingsmeganisme voorsien. Dit is die standard vir Internetkommunikasie.
- Part of Speech: noun
- Industry/Domain: Software
- Category: Database applications
- Company: Oracle
0
Creator
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)