Home >  Term: Mise en Place
Mise en Place

Verwys na die samestelling van die soteerstasie. In wese beteken dit dat alles in sy plek is. Op elke skof plaas die meeste kokke sekere bestanddele op 'n sekere plek (sout en peper regs, olyfolie links).

0 0

Creator

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2024 CSOFT International, Ltd.