Home >  Blossary: Instructions for use  >  Term: Indikasie
Indikasie

In mediese terme, is 'n indikasie 'n grondige rede om 'n sekere toets, medikasie, prosedure of chirurgie te gebruik. Aanwysing of aanduiding (daar is nog geen indikasie van kanker nie).

2 (medies) Siekteaanwysing Die teenoorgestelde van indikasie is kontra-indikasie.

0 0

Instructions for use

Category:

Total terms: 478

Creator

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2024 CSOFT International, Ltd.