Home >  Term: Baine Marie
Baine Marie

Hierdie tegniek waarby 'n soufflé-bord of ander houer in 'n vlak pan gevul met warm water geplaas word, word vir delicate geregte soos Crème Brulee en ander vlae gebruik. Die pan word in die oond geplaas en die water kook liggies die voedsel sonder om dit te brand of te verdik. 'n Baine Marie kan ook gebruik word om voedsel warm te hou.

0 0

Creator

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2024 CSOFT International, Ltd.